skip to content

News

  • Akademie lei jonges op

    TOP-SKOLERUGBYSPELERS in die Noord-Kaap, wat voorheen dikwels na skool vir rugby verlore geraak het, kan nou danksy 'n nuwe rugby akademie vir die streek behoue bly. Die Bloemfontein-rugby akademie word juis gestig om 'n breƫr basis van spelers te ontwikkel wat later as voedingsbron vir die hele sentrale streek kan dien.

website design & website hosting by nellen.co.za website engineers